Die Doop en die NG Kerk – ons ervaring

Die week van 25 November 2009 sal ek seker vir altyd onthou.  Mat 5:10 het vir my nuwe betekenis gekry. 

Hierdie reeks gaan oor die doop en die NG-Kerk en die pad wat ons gestap het.  Dit is nie bedoel as ‘n aantuiging nie maar is geskryf in November 2009 soos dinge ontvou het.  Lees dit maar alles klaar.  Dit is dalk ‘n goeie idee om die stuk oor Die pad wat ek moes stap te lees.   Dit handel oor my eie wroeging oor die doop en die besluite wat ek geneem het.

Laat ek begin by Die haar wat die kameel se rug gebreek het


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.