Dankie Here

Dankie Here vir die versorging en verkwikking wat ek so nodig gehad het.  Vir die mense wat kom kuier het en so passievol saam praat oor ‘n Wonderlike God.  Dankie vir die wat bel en bemoedig en ook hulle gedagte deel.  Dit kom op die regte tyd waar ek worstel oor die pad vorentoe, oor waar my Here my nodig het. 

Ek voeg twee nuwe bladsye by:

The God Network en Hier kom ‘n plan!

Mag God se onverdiende goedheid en seën elkeen wat hier lees omvou!  Amen

~ deur Khosaan op Desember 10, 2009.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: