Het jy al ‘n wonderwerk gesien?

‘n Klein wonderwerkie in lewende lywe.  Baba Carla is vandag wawyd wakker.  Sy steek net armpies uit om opgetel te word en wys na prentjies teen muur.  Pappa sê sy speel met mamma se selfoon.  Ai, dit glimlag hier diep binne in my.  Ek weet nie of my hart ore het nie, maar dan seker van atrium tot atrium!  Nie net oor klein Carla nie, maar oor ons Groot God – Maandag oggend wil almal net huil en moed opgee en nou wag ons net dat sy huis toe gaan.  Die ou duiwel gooi seker nou al sy toys uit die kot uit.

Ek sing al heel week John Waller se “Our God reigns here”  Gaan luister gerus!.

~ deur Khosaan op Desember 18, 2009.

One Response to “Het jy al ‘n wonderwerk gesien?”

  1. Ons loof die Here saam met julle! baie gebede is van hier af gerig om in te tree vir Carla.

    Ds. Pieter & Elize Berrange en die lidmate van NG Bethal – Noord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: