Wie is Ettienne?

Ettienne is pa van Ruben, Melissa en Antoinette. Saam met Adriana sy vrou dien hulle die Here in alles wat hulle doen.  Hy is ook ‘n chirurg hier in die mooie Kaap.  Hy deel sy wedervaringe, soms diep dinge, dinge wat seer maak, dinge wat jou oë laat rek alles net genade van Bo!

Lekker lees


 
%d bloggers like this: